Kortverhale van Stilfontein en ander stories (Afrikaans Edition)
Van Der Westhuizen, Adriaan
0620701501
ISBN 13: 9780620701501
Softcover

Kortverhale van Stilfontein en ander stories (Afrikaans Edition)

72
ING9780620701501
Special order direct from the distributor

"Kortverhale van Stilfontein en ander stories" handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die oë van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!
Free ShippingOn orders $50 or more. North America only.Learn More