Die Afrikaners: 'n Biografie (Afrikaans Edition)
Giliomee, Hermann
0624041816
ISBN 13: 9780624041818
Softcover

Die Afrikaners: ‘n Biografie (Afrikaans Edition)

67
ING9780624041818
Special order direct from the distributor

Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.
Free ShippingOn orders $50 or more. North America only.Learn More